Boodskap vir die week
Skriflesing: Matt 13:44-50 Die gelykenisse van die skat en die pêrel is ‘n dubbelgelykenis – dit wil dieselfde hoofgedagte tuisbring. By beide gelykenisse val die klem op die verrassingskarakter en die genadekarakter van die vonds. Dit wat na die objek lyk
Boodskap vir die Week
Eksodus 32 Moses spandeer tyd saam met God bo-op die berg Sinai. Onder in die vallei is God se gemeente besig om ongeduldig te broei oor die oënskynlike afwesigheid van God. Soos wat Moses met die tien gebooie van die berg
Boodskap vir die week
Geloof Ons leef in ‘n tyd waarin ons geloof openlik bevraagteken word. Baie onlangs het daar ’n boek verskyn met die titel: Die slegte nuus van die evangelie: My reis na verlossing. Die boek is geskryf deur Dr Johan Retief, ’n
Boodskap vir die week
Skriflesing: Lukas 3:21-28 Tema: Die punt en die komma Ons neem vandag afskeid van Ds. Christo Wooding. Ons gemeente het sedert 1996 ‘n noue verbintenis met hom as bedienaar van die Evangelie in die Oos-Kaap (Transkei). Afskeid bring altyd mee dat dinge tot ‘n
Boodskap vir die week
2 Konings 4:8-37 Frederic Leighton – Elisa genees die seun van Sunemmitiese vrou Die verhaal van die seun van die Sunemmitiese vrou is deel van ‘n reeks wonderwerke waarby Elisa betrek is. Voor hierdie verhaal lees ons van die weduwee se olie,
Boodskap vir die week
Ons lees uit Jesaja 63 Diep in die ingewande van ‘n vreemde land en in ‘n geestelike donkerte is daar gelowiges wat weer ‘n keer moet dink oor wat hulle glo, in Wie hulle glo, en wat dit vir hulle beteken.
Boodskap vir die week
Preekskets: Matt 7:1-12 Die uitspraak van Jesus dat ons ‘n balk in eie oog het, is ‘n bekende uitdrukking. Hierdie gedeelte is egter ‘n baie uitdagende een, en ook een wat oop is vir misverstande. In die verlede is vers 1
Boodskap vir die week
Binnekamers, aanbidding en heiligmaking Vir tien dae het hulle Jesus nie weer gesien nie. Hulle koppe het gedraai en die onsekerheid het erg begin knaag. Wat nou? Wat nou van al die beloftes? Wat van al die goed wat Jesus hulle
Boodskap vir die week
Openbaring 22 Openbaring 22 staan aan die heel einde van die Bybel. Alhoewel die skrywer van Openbaring nie geweet het dat sy brief daar ‘n plek sou vind nie, is dit besonders hoe die beelde en simboliek daarvan ooreenstem met die
Boodskap vir die week
Daar is soveel dae wat ek moet opstaan terwyl alles in my skree om te bly lê of wanneer ek stil moet staan wanneer ek wil weghardloop. Daar is dae waarin ek my gesig van ellende wil wegdraai en ook