Boodskap 24 Maart 2019
Boodskap vir vandag! Ons gebruik graag die woordfrase “Wat geld nie kan koop nie” en verwys dan gewoonlik na goedgunstigheid en waardes soos ware omgee, deernis, vriendskap, lojaliteit, diens, eerlikheid, liefde, vrede en vreugde. Dis ‘n verwysing na wat waarlik die
Woord vir die week vir 24 Maart 2019
Jesaja 55:1-11 Lees die teks deur en dink na oor die beeld van ‘n straatverkoper wat hier ‘n uitnodiging gee om te kom koop sonder geld. Dis ‘n uitnodiging na oorvloed lewe, om versadig te word, om vrug te
Boodskap 17 Maart 2019
PREEKSKETS: Genesis 15 Abraham is hier nog bekend as Abram – die verandering kom eers wanneer die besnydenis as teken van die verbond ingestel word. Daardie verbond begin as belofte van God dat Abram se nageslag die beloofde land sal
Woord vir die week vir 17 Maart 2019
Genesis 15:1-12, 17-18 Die Nuwe Testament beskou vir Abraham as ‘n held van die geloof, en ‘n uitmuntende voorbeeld vir die kerk om te volg (Romeine 4:3, 9, 20-24; Galasiërs 3:6; Jakobus 2:23). Hoe lyk ‘n mens wat in die Here
Boodskap 10 Maart 2019
#KLEIN DINGETJIES Dink net hoe totaal anders en ’n totaal ander plek sal die wêreld wees: #as elke kind van God net sy deeltjie doen, #as ek hoop kan gee, #as ek vir mense kan sê: ‘Moenie bekommerd wees nie
Boodskap 3 Maart 2019
Sondag van Verheerliking Vandag is Sondag van verheerliking. Dit is die oorgang van Epifanie na Lydenstyd. Dit fokus op die verheerlikte Christus aan die begin van sy lydensweg. Eerskomende Woensdag is Aswoensdag wat die begin van die lydenstyd is. Die dag verwys
Woord vir die week vir 3 Maart 2019
Volgende Sondag is Sondag van Verheerliking. Dit is die Sondag voor As-Woensdag wanneer lydenstyd begin. Ons gaan volgende Sondag Psalm 99 se inhoud as tema neem. Dit is ‘n lofpsalm waarin die fokus uitsluitlik op die verheerliking van God val.
Boodskap 24 Februarie 2019
Vier die Goeie Nuus Die gelykenis in Lukas 14:15-24 beeld vir ons die kern van God se bedoeling met die mensdom as ‘n groot maaltyd uit. Die tema van die maaltyd kom op talle plekke in die Bybel
Boodskap 17 Februarie 2019
Vertel: Dra die Goeie Nuus Week 4: Leef die Goeie Nuus. Johannes 10 In bylaag 3 van die 40Dae handleiding word die goeie nuus in ses bedrywe beskryf (die video is ook op ons YouTube kanaal beskikbaar). Daarin word verduidelik dat die