Boodskap vir die week
“Close but no cigar.” – Markus 12:28-34 Die oorsprong van idioom “Close but no cigar” is nogals interessant en die Afrikaanse ekwivalent (Amper is nognie stamper) se etimologie is ewe belangwekkend – amper vermaaklik. Maar wanneer mens die woorde van Jesus aan
Boodskap vir die week
Ons monde is met gelag gevul! Psalm 126 Die Here het ons lot verander. “Daarna is ons monde met gelag gevul, ons tonge met jubelkrete.” So sing die Psalm 126. Ons almal het waarskynlik sulke verhale van lotsveranderende ervarings. Trouens, ons
Boodskap vir die week
Tema: Ons is immers sy maaksels, geskep in Christus Jesus om goeie werke wat God voorberei het, te doen en daarvolgens te leef.” (Efesiërs 2:10) Psalm 139:13&14 “Ek prys U omdat ek op ‘n ontsagwekkende, wonderbaarlike wyse gemaak is …” (vers 14) Die
Boodskap vir die week
“Ek en my tiende.” (Num 18:19-32, Deut 14:22-25, Deut 26:12-14 en 2 Kor 8-9) Ons trek by die laaste kwartaal van hierdie jaar! Soos elke jaar, voel ons weer so bietjie omkant gevang; ontnugter oor hoe vinnig 2024 verby gevlieg het. Soos wat husigesinne
Boodskap vir die week
Vrede vir jou! Johannes 14:27 Die wêreld waarin ons leef, steel al te dikwels ons vrede. So sal die meeste van ons toegee gedagtig aan al die misdaad en korrupsie en al die ellendes waarmee ons byna daagliks gekonfronteer word. Maar
Boodskap vir die week
Psalm 119:19 & Hebreërs 11:13-16 In die lig van die besef van eie verganklikheid, is dit nie vreemd dat menslike broosheid ‘n deurlopende tema in die Psalmboek is nie. As gevolg hiervan is dit dan ook nie ongewoon dat die psalmdigter
Boodskap vir die week
‘n Vraat en ‘n suiplap? In Matteus 11 vertel Jesus hoe die Jode van Johannes die Doper en van Hom ’n karikatuur maak. Die Jode het bedreig gevoel deur hulle en het daarom van hulle slegte goed gesê. Johannes het
Boodskap vir die week
Prediker 12:9-14 Die Prediker was ‘n man met wysheid wat die volk onderrig het. Hy het alles in hierdie wêreld nagevors, alles probeer in sy soeke na die sin van die lewe. Hy het op intellektuele vlak homself en ander verruim met
Boodskap vir die week
“Bevryding!” ( Eksodus 15, Matteus 26: 27-28, 39, Johannes 19:28, Openbaring 15 & 16:17-19) In Februarie vanjaar word Suid-Afrika geskok deur die nuus van die verdwyning van die klein Joshlin Smith (6 jaar) in Diazville in Saldanha. In Mei-maand ruk die
Boodskap vir die week
Welgemoed Kunstefees 2024 Kunstenaars het die wonderlike vermoë om mense in te trek in hulle verbeeldingswêreld. Dink maar net wat met jou gebeur as jy na George Frideric Handel se Messias luister. Of kyk na die Sterrenag van Vincent van Gogh.