Boodskap vir die week
“Lewegewende rolmodelle” Deut 11:1-3, Psalm 78:1-8 Die manier waarop ons “opdaag” in ons verhoudinge, gesinne en ruimtes (veral buite die kerkgebou) kan ‘n lewegewende- of leweneemende uitwerking hê op ons eie en ander se lewens. Ons vermoë om oop te wees om
Boodskap vir die week.
Lewegewende ervarings: Deuteronomium 6:1-25 en Matteus 13:31-33 & 44-48 Die Here oorlaai ons met goeie gawes. Dit is egter moontlik dat ons die gawes so kan geniet dat ons vergeet waar dit vandaan kom. Daarom het ons geloofsgewoontes nodig wat ons
Boodskap vir die week
Skriflesing: Efesiërs 5:6-20; Galasiërs 5:13-6:10 Ons dink hierdie week na oor lewegewende ruimtes. Ons besoek daardie ruimtes buite gemeentelike verband waar ons lewensvernuwende ontmoetings met God en ander mense ondervind. Ons dink hier aan vriendskapskringe, sport en ontspanning / kultuurkringe, die werkplek,
Boodskap vir die week
Lewegewende gesinne – Deuteronomium 6 Of jy self kinders het of nie, elkeen van ons is die kind van ouers. Ons het ‘n eie geleefde ervaring van ouerskap en ons weet dat ouerskap nie altyd makilik is nie. Ouers maak dikwels foute,