Boodskap vir die Week
Skriflesing: Psalm 72 Psalm 72 is ‘n koningspsalm. Die koning, nie soseer ‘n spesifieke koning nie, word as die ideale koning voorgehou, Die koning word in die Psalm beskryf as die konkrete stadbouer van God wat hier en nou in sy heerskappy