Boodskap vir die week
Die Here is naby! (vers 5). Lees ‘n mens hierdie vers, kom die vraag na vore oor verskillende betekenisse wat dit mag hê. Sommige verklaarders reken dat dit dui op die eerste koms van Jesus, op sy geboorte in ‘n stal
Boodskap vir die week
Roetemerker-diens: “Die lewe is ‘n reis saam met God” (Josua 3 en 4) Kan jy dink aan ‘n tyd toe jy angstig of bang, selfs vreesbevange of verpletterd gevoel het? Dikwels, wanneer ‘n mens terugdink aan sulke ervarings raak die herinnering daaraan ‘n
Boodskap vir die Week
Waarmee is God besig in jou lewe Johannes 14:15-27 Die meeste van ons glo dat God by ons is? Daar is egter ook mense wat glo daar is ’n God, maar Hy is iewers ver en ons weet nie eintlik veel van
Boodskap vir die week
“Close but no cigar.” – Markus 12:28-34 Die oorsprong van idioom “Close but no cigar” is nogals interessant en die Afrikaanse ekwivalent (Amper is nognie stamper) se etimologie is ewe belangwekkend – amper vermaaklik. Maar wanneer mens die woorde van Jesus aan