Boodskap vir die week
Welgemoed Kunstefees 2024 Kunstenaars het die wonderlike vermoë om mense in te trek in hulle verbeeldingswêreld. Dink maar net wat met jou gebeur as jy na George Frideric Handel se Messias luister. Of kyk na die Sterrenag van Vincent van Gogh.
Boodskap vir die week
Wat maak jy hier, Elia? 1 Konings 19:9-13 Oor die eeue was daar baie sieninge oor die betekenis van die woord ‘siel’. Wat is die siel van die mens? Is dit iets in die brein? Is dit iets wat geweeg kan
Boodskap vir die week
Skriflesing: Psalm 23 Ons sit vandag aan by die nagmaaltafel. Ons besin in besonder oor verse 2-3(a) van Psalm 23: “In groen weivelde laat Hy my rus; na water waar daar rusplek is, lei Hy my. Hy gee my nuwe lewenskrag