Boodskap vir die week
2 Samuel 11: Die God van Dawid Die skrywer van Samuel vertel die verhaal van Dawid met baie detail. Die intriges van Dawid se lewe is meer intens, ontwrigtend en uitdagend as enige sepie of Netflix-reeks waarvan ek al gehoor het.
Boodskap vir die week
“God se hartsvormende werk” Eksodus (verkeie verse) Wat ‘n voorreg om te weet dat God ons ook gebruik! Soos ons verlede week gehoor het, word die mikrofoon soms na ons toe uitgehou (soos die voorsanger van Nkosi sikelel' Afrika by die Springbokke
Boodskap vir die week
Skriflesing: 2 Korintiërs 5:11-21 & Handelinge 1:8 Wanneer ‘n mens die liefde van Christus leer ken word jy daardeur verander. Jy kan nie meer dieselfde bly nie. Jy moet oorgaan tot aktiwiteit. Jy moet vir Christus lewe. Om vir Christus te lewe
Boodskap vir die week
God bly met my besig – 2 Samuel 5:1-10. Bouprojekte wat oor etlike dekades verloop en waarmee volgehou word totdat dit afgehandel is, gryp dikwels mens se verbeelding aan. Die Sagrada Familia in Barcelona, Spanje is ‘n baie goeie voorbeeld hiervan. Sedert