Boodskap vir die week
Skriflesing: 2 Tim: 4:1-8; Handelinge 7:54 – 8:3 & 9:1-9 Paulus skryf aan Timoteus teen ongeveer 64 nC, waarskynlik uit die gevangenis in Rome. Die doel van sy skrywe is om Timoteus wat sy bedieningswerk in Efese doen vir die laaste keer
Boodskap vir die week
Matteus 7:1 & 2 Jesus lê in die Bergrede sy verstaan van die Wet van Moses uit. Hy is duidelik daaroor; die Wet moenie afgewater word nie. Inteendeel, sê Hy, die breër betekenis daarvan moet eerder verstaan word. Jy oortree nie
Boodskap vir die week
“Waar is jy?” – Genesis 3:8-19 Dit is bevrydend om te weet dat God se liefde vir my onvoorwaardelik is en dat Hy my voetstoots aanvaar. Maar wat van my sonde? Hoe dink God oor en reageer Hy op die skerp en