Woord vir die week
Gasvryhied ontsluit verrassende moontlikhede! Dit is die eerste tema wat ons volgende week met die afskop van ons 40Dae-Veldtog behandel. Ons lees Hebreërs 13:2 en Genesis 18:1-16.
Boodskap vir die week
Markus 1:16-20 Jesus begin in Markus 1 vir Hom ’n dissipelgroep saamstel. Hy roep nie leiers in die samelewing nie. Hy roep ook nie die suksesvolste mense nie. Hy maak ook nie seker dat daar darem een of twee vermoënde mense