Woord vir die week
Ons lees hierdie week Hebreërs 11:13-16 & 13:12-14 met die oog op volgende Sondag se erediens. Ons gaan kyk na ‘n paar voorbeelde uit Hebreërs 11 met die bedoeling om te sien dat hulle deur die geloof nie alleen verder
Boodskap vir die week
Galasiërs 3:26-2 Beklee met Christus Met die konflik in Israel en Palestina sien ons hoe twee godsdienstige ideologieë met mekaar bots. Beide Israel en Hamas is gebou op wettiese godsdienstige sisteme waar die wet van vergelding (lex talionis) geld, ‘n
Boodskap vir die week
Skriflesing: Nehemia 1 & 2 Koning Kores van Persië het Babilonië in 539 vC verower. In 538 vC laat hy ‘n klomp Judeërs uit ballingskap vry om na Jerusalem terug te keer. In die twintigste regeringsjaar van Koning Artasasta (465-424 vC) deel