Woord vir die week
1 Petrus 3:8-17 dien as inleiding vir ons 40-dae reeks. Lees dit 'n paar keer deur die week en dink na oor wat die Here vir jou wil duidelik maak.
Boodskap vir die week
Binne en buite, ‘n belangrike keuse Elke gemeente moet van tyd tot bepaal of dit nog werklike getroue volgelinge van Christus is… dissipels… gedissiplineerd en gehoorsaam aan die wil van Christus vir sy mense. Die Hebreërbrief bied vir ons duidelike maatstawwe
SEËN VIR DIE NUWE JAAR
Ons begin gewoonlik die jaar deur vir mekaar voorspoed en seën toe te wens. Die Genesisverhaal begin ook met God se seën vir die mens: “God het hulle geseën. God het vir hulle gesê wees vrugbaar, vermeerder, vul die aarde en
Boodskap vir die week
Prediker 3: 9-15 Die Prediker was ‘n man wat alles in hierdie wêreld nagevors het in sy soeke na die sin van die lewe. In hoofstuk 2 lees ons dat hy homself op intellektuele vlak verruim het met kennis. Hy het
Basaar – 15 Januarie 2023
“Save the date” Ons hou die 24ste Maart basaar! Teken die datum aan en dink solank oor waar jy betrokke wil wees. Meer inligting volg binnekort
Familiediens en kategeseinskrywing – 15 Januarie 2023
Familiediens en kategeseinskrywing Volgende Sondag 22ste kom ons almal in die kerk bymekaar vir die Familiediens wat die kategese vir die jaar afskop. Diegene wat nog nie aanlyn ingeskryf het nie, sal dan kan inskryf en na die diens eet ons
Woord vir die week
U kan hierdie week Prediker 3:9-15 lees met die oog die prediking volgende Sondag. “Eenvoud!” Ons gaan in besonder hieroor nadink. Terwyl u die gedeelte lees, dink ook na oor die lied van Koos du Plessis: “Eenvoud is die vreugde
Boodskap vir die week
Psalm 40 Daar is niks soos die begin van ‘n nuwe jaar wat ons help om skielik ‘n nuwe blik op ou probleme te kry nie! Dit is nie waar van al ons sorge nie, maar dit help ons soms asemskep