Boodskap vir die week
Ons lees uit Jesaja 63 Diep in die ingewande van ‘n vreemde land en in ‘n geestelike donkerte is daar gelowiges wat weer ‘n keer moet dink oor wat hulle glo, in Wie hulle glo, en wat dit vir hulle beteken.
Boodskap vir die week.
Skriflesing: Genesis 1:27-28; 12:3 & 2 Korintiërs 5:14-17 Ons is geskape na die beeld van God. Dit beteken dat ons Sy verteenwoordigers op aarde is. Hy wil ons gebruik om na die wêreld en al die bronne wat dit bevat op
Boodskap vir die week
Preekskets: Matt 7:1-12 Die uitspraak van Jesus dat ons ‘n balk in eie oog het, is ‘n bekende uitdrukking. Hierdie gedeelte is egter ‘n baie uitdagende een, en ook een wat oop is vir misverstande. In die verlede is vers 1
Woord vir die Week
Ons bly in die komende week in die Bergrede. Gemeentelede word genooi om in die week ‘n paar keer Matteus 7:1-12 deur te lees en dit te oordink. Ons lees dit dan weer in die erediens volgende Sondag.
Boodskap vir die week
Binnekamers, aanbidding en heiligmaking Vir tien dae het hulle Jesus nie weer gesien nie. Hulle koppe het gedraai en die onsekerheid het erg begin knaag. Wat nou? Wat nou van al die beloftes? Wat van al die goed wat Jesus hulle