Boodskap vir die week
‘n Boom by ‘n Waterstroom: Jeremia 17:5-8 Die NG Gemeente Welgemoed-boom staan al vir 50 jaar langs die groot Waterstroom. Ons takke het oor dié tyd welig gegroei. Daar was lentetye toe alles vrolik was, maar ook wintertye toe dit wou
Boodskap vir die week
Die hande van Wysheid - uit Spreuke 3. Die hande van die Here is ‘n algemene beeld in die Bybel, wat die aksies en wil van die Here simboliseer. Op verskeie plekke leer ons hoe God met sy hande skep soos
Woord vir die week
Ons lees hierdie week Psalms 74. Hoe help hierdie teks ons in hierdie week? Wat leer ons van onsself en hoe ons God verstaan?
Boodskap vir die week
Skriflesing: Matteus 25:14-30 Hierdie gelykenis vertel van ‘n man wat op reis gaan en sy besittings aan sy slawe toevertrou. Aan een gee hy vyf muntstukke, aan ‘n volgende een gee hy twee en aan die derde slaaf gee hy een.