Woord vir die week
Ons lees hierdie week Matt 25:14-30 met die oog op volgende Sondag se Woordverkondiging. Ons gaan in besonder nadink oor geleenthede wat op ons pad kom om ander te dien met die gawes / talente wat ons ontvang het.
Boodskap vir die week
Identiteit Die mensdom is in die moeilikeheid. Die wêreld het immers binne ‘n kort tyd radikaal verander. Die mikroskyfie het ‘n era ingelui van blitsbeelde wat binne breukdele van sekondes versprei oor die wêreld, internet kommunikasie, sosiale media en die vierde
Boodskap vir die week
Preekskets: Efesiërs 6:10-20 Die Christen se wapenrusting is ‘n beeld wat baie van ons uit ons kinderdae onthou. Die verskillende dele van die uitrusting vorm ‘n baie lekker en kreatiewe kategeseles. As mens nou egter daaroor dink, is dit tog ook
Boodskap vir die week
Spreuke 9 Wysheid het vir haar ‘n huis gebou “Die oggendreën is soos die ou vrou se dans,” het my oupa altyd gesê, “dit hou nie lank nie”. Ek het geglo in hierdie stuk “wysheid” van die Oos-Vrystaat. Toe word ek
Woord vir die week
Ons lees hierdie week Spreuke 9 Ons vier volgende naweek Nagmaal, dit is nou ‘n gepaste tyd om voor die geleentheid reeds te besin oor die betekenis daarvan. Hierdie week doen ons dit saam met Spreuke 9. Hoe kano ns die
Boodskap vir die week
Skriflesing: Psalm 27:4; Filippense 3:13 & Lukas 10:42 Wilhelm Jordaan skryf in die Die Burger (28 Julie 2021) dat al die ellendes wat ons tans ervaar tot die gevolg het dat baie se “hoopmeter” by ‘n wanhopige nul vasgesteek het. Ons