Woord vir die week
Ons lees hierdie week Ps.27, Luk. 10 en Fil. 3 met die oog op Volgende Sondag se erediens. Ons gaan in besonder aandag skenk aan Ps. 27: 4, Luk. 10:42 en Fil. 3:13.
Boodskap vir die week
Kan dit die antwoord wees? Dit is waarskynlik net so niksseggend om te sê ons gaan deur moeilike tye as wat dit veelseggend is. Almal weet dit immers. Jy sê niks nuuts nie en niks wat enigeen nie alreeds weet
Boodskap vir die week
Preekskets: Matteus 14:13-21 Die verhaal wat ons vandag saam lees, is een wat meeste van ons vanuit Kinderbybel-dae al goed ken: Die verhaal van hoe Jesus brood en vis vermeerder sodat duisende mense kos kan hê. Ons lees hoe Jesus na ‘n
Boodskap vir die week
“In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was woes en leeg, en donkerte was oor die oerwater. Maar die Gees van God het oor die water gesweef,