Boodskap vir die week
Die verhaaltjie in Markus 8:22-26 is uniek aan dié evangelie. Opsig self is dit ‘n vreemde getuienis van Jesus se mag en dat Hy genesing bring. Die vreemdste vir ons is dalk dat Jesus meer as een “probeerslag” nodig het:
Woord vir die week
Ons staan in die komende week stil by Markus 8:22-26. Dit is ‘n kort, eienaardige verhaaltjie. Twee onmiddellike vrae kom na vore as mens die gedeelte lees: Hoekom gebruik Jesus juis so ‘n metode om ‘n man te genees en
Boodskap vir die week
Die digter van Psalm 42/43 het ‘n ondervinding van die afwesigheid van God deurgegaan. Hy kla daaroor dat God hom vergeet en vewerp het. Soms was die oorsaak van dié Goddelike afwesigheid deursigtig, meer dikwels was dit nie die geval
Woord vir die week
U kan ter voorbereiding met die oog op volgende Sondag se erediens Psalms 42 & 43 lees. Let op die worsteling van die digter – die wisseling tussen hoop en wanhoop, tussen herinnering en gemis, tussen sekerheid en nood. Iets
Boodskap vir die week
Versoening “Die boodskap van versoening het Hy aan ons toevertrou.” So sê 2 Korintiërs 5. Ons neem gewoonlik die opdragte van Jesus ernstig. Wanneer Hy ons roep tot barmhartigheid, dan antwoord ons met groot aksies. So het die kerk ook die
Boodskap vir die week
Habakuk: profeet van hoop in Hillbrow “Die profesie. Dit is wat Habakuk, die profeet, gesien het.” So word die boek ingelui, en dit wat volg is ‘n besonderse donker en aangrypende beskrywing van sy wêreld en hoe hy God se betrokkenheid daarin