Woord vir die week
Lukas 10: 25 -37 Ons lees hierdie week Lukas 10: 25 - 37. Dit is een van die bekendste, dalk ook geykste Bybelgedeeltes. Maar die Bybel het 'n manier om ons te verras, selfs met dit wat ons dink ons heeltemal ken of verstaan.
Boodskap vir die week
Skriflesing: Johannes 21:1-14 Vir die dissipels lê Pase agter die rug. Hulle is by die see van Tiberias weer terug in die daaglikse groue werklikheid van arbeid op die visserskuite. Die lewe gaan meedoënloos voort te midde van onsekerheid oor die toekoms,
Woord vir die week
Ons lees hierdie week Johannes 21:1-14 met die oog op die Woordverkondiging volgende Sondag. Jesus verskyn vir ‘n derde keer aan die dissipels nadat Hy uit die dood opgewek is. Te midde van onsekerheid oor die toekoms, midde-in die naakte
Boodskap vir die week
Grendeltyd Die impak van die grendeltyd op ons almal se lewe is omvangryk. Die verlies aan die vryheid van beweging, kontak met mekaar, beperkte toegang tot lewensmiddele, onderlinge persoonlike versorging is maar enkele van die bekende implikasies. Maar dit bring ook
Boodskap vir vandag
Ons beskryf die maatreëls wat tans in ons land getref is as ‘n “inperkingstydperk” of ‘n “grendeltydperk”. Soos al verskeie keer oor die laaste paar weke gesê is, is dit ‘n uitdagende tyd. Die verlenging van die inperkingstydperk na die aanvanklike
Boodskap vir die week
Boodskap vir vandag Teks: 1 Pet 1:3-9 Petrus sê aan die einde van vers 3: “Nou het ons ‘n lewende hoop …” Hoop is iets wat ‘n mens laat dink aan die toekoms. Hoop in ons sin van die woord druk onsekerheid
Woord vir die week
Teks: 1 Petrus 1:3-9 Vers 3: “In sy groot ontferming het Hy (God) ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons ‘n lewende hoop …” Kom ons oordink die komende week die
Boodskap vir die week
Preekskets: Matt 21:1-11 Dit voel vreemd om vandag te lees van Jesus se intog in Jerusalem: Gewoonlik is dit ‘n geleentheid wat ons op besondere wyse in herinnering bring tydens ons Palmsondag diens maar hierdie jaar val dit heeltemal weg. Dit