Boodskap vir die week
Boodskap vir vandag: Genesis 2:15-17 en 3:1-7 Die uittreksels uit Gen. 2 en 3 vorm deel van ‘n groter verhaal wat strek vanaf Gen. 2:4b tot die einde van hoofstuk 3. Hierdie is die sogenaamde nie-priesterlike weergawe van die totstandkoming van alle
Woord vir die week
Teks: Gen. 2:15-17 en 3:1-7 Die Here se tuin is ‘n plek waar lewe moontlik is. Maar dit is ook die plek waar die mens se broosheid sterk na vore tree. Volgende Sondag is die eerste Sondag in Lydenstyd. Kom ons
Boodskap vir die dag
Om God se roepstem vandag te hoor Lukas 9:23-27 verduidelik waaroor roeping eintlik gaan: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg …” Ons kan dus weet dat selfverloëning, die bereidheid
Woord vir die week
Ons 40 Dae-reeks sluit op 23 Februarie af met nagmaal. U kan ter voorbereiding Lukas 9:23-27, Joh. 6:35; 8:12; 10:7,9; 10:11; 11:25,26; 14:6 & 15:5 lees. U kan ook u gedagtes laat gaan oor die tema wat behandel word, naamlik:
Boodskap vir die week
In Eksodus 4:10-30 lees ons hoe God Moses se verskoning dat hy nie goed kan praat nie, teëwerk. God doen dit egter nie deur Moses se spraakgebrek te genees nie maar eerder deur Aäron te stuur wat (ten minste aanvanklik)
Woord vir die week
Hierdie week lees ons Eksodus 4:10-31. Die fokus val op verse 10-18 en 27-30 (ons sal by ‘n volgende geleentheid aandag gee aan die vreemde verhaal in vers 19-26). Lees die fokusgedeeltes deur die loop van die week ‘n paar
Boodskap vir die week
“Asseblief tog Here, stuur tog liewer iemand anders” Die Heilige Gees kan ʼn mens soms ontwrig. Ons is so gewoond daaraan dat Hy ons troos, of bemoedig, of ons help met volharding. Maar daar kom dae waarop die Gees ons tot stilstand
Booskap vir die week
Preekskets: Joh. 16:5-15 Verlede week het ons gehoor hoe God vir Moses, en vir ons, opnuut ontmoet en roep. Deur die Bybel word dit ook duidelik dat hierdie ontmoeting nie ‘n eenmalige gebeure is waar God ons roep en dan nooit weer