Boodskap vir die week
In die eerste deel van die Romeine brief gee Paulus aandag aan groot teologiese temas rondom genade, verlossing en geloof. Na hierdie fondament stewig gelê is wys Paulus vanaf hoofstuk 12 wat die implikasies van hierdie temas is vir die