Boodskap vir Sondag 28 Julie 2019
Preekskets: 2 Konings 6:8-23 Die temas van “sien” en “nie sien nie/blind wees” speel ‘n belangrike rol in die gedeelte wat ons vandag saam lees. Eerstens is daar die konings van Aram en Israel wat eintlik nie “sien” nie: Hoewel mens sou
Woord vir die week 4 Augustus 2019
Volgende Sondag se prediking handel oor Hosea 11:1-11. Hosea se verhaal is ‘n omvattende weergawe van die reikwydte van God se genade vir sondaars. Hosea beskryf in die mooiste taal hoe die genade van God telkens seëvier. Die krag van