
YouTube Eredienste
Ons Leraars
Ons leraars is die herders wat die gemeente met empatie en weldeurdagte kennis van die Woord van God bedien. Elkeen is met sy unieke gawes betrokke by die verskillende bedieninge van die gemeente asook in die rings- en sinodale verband.

Ds. Heerden van Niekerk

Ds. Nelis Janse van Rensburg

Ds. Wouter van Velden
