Senioraktiwiteite

 

Die Seniors van hierdie gemeente is nog lank nie oud of koud!

‘n Baie aktiewe Seniorklub sorg vir uitstappies, boekbesprekings, byeenkomste en vele meer.

Om meer uit te vind omtrent die aktiwiteite van die  Seniorklub, kontak gerus vir Marcel van der Walt op 0219139369

Hou die Welgenoot dop vir die volgende byeenkoms

2017 Tema & Kalender

NG Kerk Bankbesonderhede

Absa Bank
Tjekrekening: 340 580 761
Takkode: 630 510

Volg ons op Facebook & Twitter



Welgemoed Safe


Sluit nou aan en maak
Welgemoed veiliger vir almal