Eredienstye en preekprogram

Sondae eredienste:

Erediens – 09:00

Aandbyeenkoms – 18:30 (Sien kalender)

 

Familiebediening: 

Babakamer vir ouers en babas/ peuters op die gallery

Jakkers: 4 – 5 jariges & Graad R klasse bokant kapel

Jonk: Gr 1 – 5 in die saal   (09:00-10:15) en Gr 6 – 7  in die kapel (09:00-10:15)

Jeug: Tienerdiens 17:30 (Gr 8 – 11) in die saal

 

Preekprogram:

27 Januarie 2019 – 9:00 – Ds. Nelis – Die goeie nuus dring ons

3 Februarie 2019 – 9:00 – Ds. Heerden (Doop) – Die goeie nuus vir almal

10 Februarie 2019 – 9:00 – Ds. Karlien – Deel die goeie nuus

17 Februarie 2019 – 9:00 – Ds. Wouter – Leef die goeie nuus

24 Februarie 2019 – 9:00 – Ds. Heerden (Nagmaal) – Vier die goeie nuus

3 Maart 2019 – 9:00 – Ds. Nelis (Doop)

6 Maart 2019 – 19:00 – Aswoensdag (Begin van Lydenstyd)

10 Maart 2019 – 9:00 – Ds. Thinus van Vuuren en NG Kerk Ruyterwacht besoek ons.

17 Maart 2019 – 9:00 – Heinrich

24 Maart 2019 – 9:00 – Ds. Karlien

31 Maart 2019 – 9:00 – Ds. Heerden

7 April 2019 – 9:00 – Ds. Wouter (Doop)

14 April 2019 – 9:00 – Ds. Heerden (Palmsondag)

15-18 April 2019 – Groot Lydensweek

19 April 2019 – 9:00 – Ds. Karlien (Goeie Vrydag en Nagmaal)

21 April 2019 – 6:30 – Staptog na Paaskruis

21 April 2019 – 9:00 – Ds. Nelis (Paasfees)

28 April 2019 – 9:00 – Heinrich

Volg ons op facebook:

2019 Tema & Kalender

NG Kerk Bankbesonderhede

NG Kerk Welgemoed

Absa Bank
Tjekrekening: 340 580 761
Takkode: 630 510

Ons Sosiale Platforms



Welgemoed Safe


Sluit nou aan en maak
Welgemoed veiliger vir almal

Snapscan