Geelbladsye

Handige inligting vir dienste en besighede in ons gemeente

Saamgestel deur: Kommunikasie Kommissie

Vir enige opdatering kontak asb beatrixroux@gmail.com

 

Handige nommers vir elke dag:

Alle nooddienste – een algemene nommer:Van Telkom landlyn af:Van selfoon af: 107021 – 480 7700
Buurtwag 072 701 7010
Diere – nood: Welgemoed Dierekliniek 021 – 913 2294
Pick & Pay – Welgemoed 021 – 913 4741
Poskantoor – Welgemoed 021 – 913 3484
Woolworths – Welgemoed 021 – 912 1011
NGK Welgemoed Kerkkantoor 021 – 913 2320
Welgemoed Apteek 021 – 913 0342

ALFABETIESE LYS VAN DIENSTE EN BESIGHEDE IN WELGEMOED OMGEWING

Babas

  • WELMED: Baba- en Moederkliniek

Hulp met voeding; inentings (babas en ouer);

na-geboorte depressie; babamassering

Suster Suzette Viljoen

021 913 7024

Beskuitpanne

  • DIE handigste pan ooit!! …sny beskuit in n japtrap, en spaar ure se werk!

*Skep/druk deeg vas in die pan *Druk met die drukker die blokkies af in die deeg

*Sny vinnig & maklik los op die afgedrukte strepies

*PRAGTIGE eenvormige beskuit/koekies/fudge!

Pryse per stel: 2 beskuitpanne + 1 afdrukker

Groot (50x35cm) R370

Medium: (45x33cm) OF (40x35cm) R360

Fudge/Koekie pan: Vierkantige (3,5cm of 5cm) blokkies: 1 pan+drukker (40x25cm) R200

Bestel by: dietfit@absamail.co.za of christopieters@gmail.com

021-9135168 (saans na 7 & naweke) of 071-071-1000

Van de Graaf str.5, Welgemoed, Bellville

Binnenshuise Dienste

  • Matte, Blindings en Ondervloer-verhitting

Ben Naude

083 353 1857

Buitenhuise Dienste

  • Sekuriteitsmure, hekke en plaveisel

Bach Breytenbach

021 913 5761/ 083 700 3460

  • Konstruksie, opknapping, instandhouding

Charl Joubert

084 913 1124

  • Afdakke; patio’s; sonkamers; restourasie, planne

Bach Breytenbach

021 913 5761/ 083 700 3460

  • Oranje Konstruksie – Opgraderings, onderhoud en aanbouings

Tinus Langenhoven

082 774 3663/ 021-981 6633

Buurtwag en Patrolliediens

  • Pickles Matthee

083 309 7685

Dieetkundige

  • Verslanking, Cholesterol; Diabetes tipe 2; Sindroom X en Hiper-insulienemie

Magda Pieters

021 913 51 68/ 071-071-1000

vitalitydietician@gmail.com

EETGOED: DELI

  • Vars disse, afval, gebak (maak ook disse in eie bakke, bak koek en quiches op bestelling.

Amanda/Louise

021-911-5649/082-465-7346

Eiendomsagente

  • Dawie Heydenrych

Heydenrych Eiendomme

Eiendomspesialis vir Welgemoed, Loevenstein, Doordekraal, Oude Westhof,

Van Riebeeckshof, Kanonberg en Welgedacht

021 913 0634 (tel)

082 467 1307 (sel)

dawie@hproperties.co.za

www.hproperties.co.za

  • Annake Neethling

ELEMENTS REAL ESTATE

084 5158730 (Cell)

annake@elementsrealestate.co.za

  • Albert Gerber

Konsultant vir Welgemoed & Omgewing

Verkope / Verhurings

RE/MAX Property Centre

BOSTON

(Sel) 084 4646 003 (Kantoor) 021 946 3945

albert@remaxdbv.co.za

  • Just Properties Group

076-1331-789,

Kontak Sereta Baard by sereta.tygerberg@justpropertygroup.co.za

Finansiёle Dienste

  • Persoonlike bankier

Christo Pieters

021 915 0101/ 082 452 7052

  • Loubser en Assosiate: Finansiële Beplanning

Beleggings, versekering, aftree beplanning, ongeskiktheid, PPS geakkrediteer:

Frik Ras by 021-970-3356

  • Sanlam Welvaart Meestersbemarking

Finansiële Dienste, Helét Borchardt

082 458 8211

Helet.borchardt@sanlam.co.za

Gastehuise

  • The Greens Guest House

Luukse akkommodasie met kombuis en kroegfasiliteite & reel van toere.

Bach Breytenbach

021 913 5761/ 083 700 3460

Vakansie huise

  • Seefront Strandhuis te huur: Klein Brakrivier, Mosselbaai

Beskikbaar 27 Des -7 Januarie 2015 OF LANGER.

Sit reg op die strand!

Epos Magda en Christo Pieters by:

dietfit@gmail.com

christopieters@gmail.com

  • Kroasie: Hvar-eiland vakansiehuis te huurTweeslaapkamer huis in die ou antieke deel van Stari Grad. Pragtige Adriatiese see en onvergeetlike natuurskoon. Kan vier persone akkommodeer.Kontak: Beatrix Roux 082 320 2160 of www.croatiadreamholiday.com

Huis- en Troeteldier Oppasdienste

  • J & J Huisoppasdiens

Besoek huis twee maal per dag en versorg plante en troeteldiere soos nodig

Janet en Janitha

083 309 0384

Kombuisware

  • Argilla klipsteenbakke – gebruik in die oond, mikrogolfoon, skottelgoedwasser. Resepteboek beskikbaar.

Kontak 072 930 9337 of epos avhboston@gmail.com

www.argillapottery.co.za

Krisissentrum

  • Living Network

Berading / assessering / emosionele, geestelike en praktiese ondersteuning

Louise Spies

021 950 44 55

livnet@churchadventure.co.za

www.livingnetwork.org.za

KK KrisKraft

  • Pogo-stix R120 elk (vir die kinders)
  • Waterdigte opvoubare emmers, ideal vir kampeer/visvang R70 (klein) en R80(groot)

021-9135168 / 071-071-1000

Kunsklasse

  • Teken- en Skilderkuns

Susan Roux

072 237 5938

Loodgieters

  • Multiplumb Loodgieters – loodgieters, instandhouding, renovasie

Rudolph: 021-913-1425 , info@multiplumb.co.za

Medies

  • Algemene Praktisyn – Dr Mariaan Kühn

Welmed Mediese Sentrum

021-913 7024

  • Dermatoloog – Dr Edgar Swart

021 948 0390

Psigiater

  • Dr Azelle Mayne by Panorama Psychiatry and Memory Clinic

021-930-2177

Tandartse

  • Tandarts – Dr Elise van der Merwe

021 975 4143/ 083 456 0847

  • Tandarts – Dr Zander Oliver

021-913 3480/3570

Tandartse – Barnardstraat 38, Bellville

  • Dr JJ de Wet
  • Dr JD Stegman
  • Dr Stef Lotz

021-945-4171, jjdent@saol.com

Tuisverpleging

  • Elsorg : Verplegingsdienste tuis (tuisverpleging / versorgingsdienste tuis)

Kontak gerhard Lombard: bellville@elcare.co.za / glombard@elcare.co.za

021-949-7588/082-221-1434

  • Welgemoed Dierekliniek

Dr W Nutt

021-9132294

  • Welgemoed Oogkundiges

021-913 0178

Motorherstelwerk

  • Herstel van enige fabrikaat – oud of nuut (meganies en bakwerk)

Willie van Lill

021 913 43 48/ 072 133 4847

Musiek

  • DJ Dienste – 2 Loud 4 U

Jan-André Tel: 072 462 3230

Nutsman

  • Handige Hansie – doen alle los werkies in en rondom die huis

Meno

021 913 5814/ 082 829 9340

  • Skryn- en Verfwerk

Louis Beetge

021 913 1510 / 083 956 3084

Plaagbeheer

  • Onkruidbespuiting en produkte vir die beheer van onkruid;

huisinsekte; miere; slakke; muise en rotte

Philip

082 579 0191

  • CONCHEM

Onkruiddoders, Insekdoders, Muis- en Rotbeheer

Kobus Conradie: 021-913-1348/082-475-5662

Regsdienste

  • Prokureursdienste – advies mbt eiendomme (oordragte/ verbande); kommersiёle transaksies en ander regsaangeleenthede

Gerdus Oosthuizen

021 913 1730/ 082 900 8247

Restaurante

  • Cafe Delicieux

021-913 0153

Kookklasse en Spyseniering

  • Chef Rozanne Pieters

Heerlike kos, pragtige troukoeke & kookklasse

Tel: 0722 594 790

www.thefoodclass.com

Toere

  • Good Hope Tours (Afrikaans/ Engels/ Spaans/ Portugees)

Francois Viljoen

021 913 6150/ 083 271 5793

  • Kroasiё en Sloveniё: Toerbegeleiding en beplanning

Beatrix Roux

021 913 1022/ 082 320 2160

Tuindienste

  • Tuinuitleg; beplanning asook afkap van bome

Paul Otto

082 685 8875

Vir enige byvoegings en opdaterings kontak:

Beatrix Roux beatrixroux@gmail.com of Marian Truter, Kerkkantoor.

 

2017 Tema & Kalender

NG Kerk Bankbesonderhede

Absa Bank
Tjekrekening: 340 580 761
Takkode: 630 510

Volg ons op Facebook & Twitter



Welgemoed Safe


Sluit nou aan en maak
Welgemoed veiliger vir almal