Woord vir die week vir 24 Maart 2019

Jesaja 55:1-11

Lees die teks deur en dink na oor die beeld van ‘n straatverkoper wat hier ‘n uitnodiging gee om te kom koop sonder geld. Dis ‘n uitnodiging na oorvloed lewe, om versadig te word, om vrug te dra en te kan eet. Let op die woorde wat verwys na God se ewige verbond, trou liefde, genade en vergifnis. Let op die woorde wat verwys na bekeer, kom na My toe, vra na die wil van die Here. Voel jy versadig, dat jy genoeg in die lewe het en dat jy ‘n sinvolle bestaan maak? Gesels hieroor met die Here.

Ds Karlien van Wyk

Did you like this? Share it:
Volg ons op facebook:
2019 Tema & Kalender

NG Kerk Bankbesonderhede
NG Kerk Welgemoed

Absa Bank
Tjekrekening: 340 580 761
Takkode: 630 510
Ons Sosiale Platforms


Welgemoed Safe

Sluit nou aan en maak
Welgemoed veiliger vir almal

Snapscan