Woord vir die week vir 10 Maart 2019

Dink net hoe TOTAAL anders … en ‘n totaal ANDER PLEK die wêreld sal wees as elke kind van God net sy/haar deeltjie doen. As ek HOOP kan gee. As ek vir mense kan sê: “Moenie bekommerd wees nie! Daar is beter dae op pad!” As ek vir mense kan sê: “Kom STAP saam met my – al is dit net vir ‘n entjie! Kom SOEK saam met my! Kom DEEL saam met my! Kom WEES net saam met my!” Paulus sê in Gal. 6:1–10 dat dit eintlik baie maklik is. Wonder jy daaroor? Kom luister volgende Sondag – die tema is #KLEINDINGETJIES.

Ds Thinus van Vuuren van NGK Ruyterwacht

Did you like this? Share it:
Volg ons op facebook:
2019 Tema & Kalender

NG Kerk Bankbesonderhede
NG Kerk Welgemoed

Absa Bank
Tjekrekening: 340 580 761
Takkode: 630 510
Ons Sosiale Platforms


Welgemoed Safe

Sluit nou aan en maak
Welgemoed veiliger vir almal

Snapscan