Woord vir die week vir 20 Januarie 2019

Aanstaande Sondag die 20ste gaan ons fokus op die verhaal in Lukas 5:1-11. Lees hierdie week die verhaal ‘n paar keer
rustig deur en plaas jouself in die skoene van Petrus. Wat dink jy as Jesus in jou skuitjie klim en vandaar af preek (onthou, Hy het reeds jou skoonmoeder genees – 4:38-41)? Wat gaan deur jou gemoed as Jesus vir jou sê om weer die water in te vaar om weer probeer vis vang? En as jy wel die vis vang? Hoe voel jy as Jesus nader kom daarna? Wat
gebeur met jou as Hy sê “Moenie bang wees nie…?”

Ds Wouter van Velden

Did you like this? Share it:
Volg ons op facebook:
2019 Tema & Kalender

NG Kerk Bankbesonderhede
NG Kerk Welgemoed

Absa Bank
Tjekrekening: 340 580 761
Takkode: 630 510
Ons Sosiale Platforms


Welgemoed Safe

Sluit nou aan en maak
Welgemoed veiliger vir almal

Snapscan