Woord vir die week 9 Desember

Ons gaan hierdie week voort met teksgedeeltes uit die Lukas evangelie. Ons fokus op Lukas 3:1-19. Lees dié gedeelte in die komende week ‘n paar keer rustig deur. Dink na oor die volgende: Wat in hierdie gedeelte maak jou opgewonde of bied vir jou troos? Wat pla jou of maak jou ongemaklik? Waartoe word jy uitgedaag?
Bring die sake in gebed na die Here en hou aan om deur die loop van die week dit te oordink.

Ds. Wouter van Velden

Did you like this? Share it:
Volg ons op facebook:

Unable to display Facebook posts.
Show error

Error: The user must be an administrator, editor, or moderator of the page in order to impersonate it. If the page business requires Two Factor Authentication, the user also needs to enable Two Factor Authentication.
Type: OAuthException
Code: 190
Subcode: 492
Please refer to our Error Message Reference.
2019 Tema & Kalender

NG Kerk Bankbesonderhede
NG Kerk Welgemoed

Absa Bank
Tjekrekening: 340 580 761
Takkode: 630 510
Ons Sosiale Platforms


Welgemoed Safe

Sluit nou aan en maak
Welgemoed veiliger vir almal

Snapscan